Recommended Services
Supported Scripts
LIVE NOW

DSTV: KYKNET HD

📁 AFR| DSTV VIP HD/4K

📅 Live & Upcoming Programs

🔴 LIVE NOW
Wie's Nuus Die DA se komende federale kongres word as deurslaggewend beskou vir die party se toekoms. Wicus Pretorius en gaste bespreek hoe die nuwe leier die party na nuwe hoogtes kan neem
🕒 3:30 AM - 4:00 AM
Die Kantoor
🕒 4:00 AM - 4:30 AM
Groen: Namibië Na jare van wees-bobbejane aanhou en versorg, pak Marlice en Rudie 'n interessante navorsingsprogram aan om te sien of die bobbejane weer vrygelaat kan word in die natuur
🕒 4:30 AM - 5:00 AM
Ontbyt Grotes 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat
🕒 5:00 AM - 5:30 AM
Musiekvideo's Musiekvideos vir elke smaak
🕒 5:30 AM - 5:50 AM
GROOTplaas Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke
🕒 5:50 AM - 6:00 AM
Die Boodskap Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, hou hoop aan die lewe', begelei Johan Geyser ons vandag met die gedagte 'Bly in die liefde'
🕒 6:00 AM - 8:00 AM
Die GROOT Ontbyt Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
🕒 8:00 AM - 8:15 AM
Die Boodskap Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, hou hoop aan die lewe', begelei Johan Geyser ons vandag met die gedagte 'Bly in die liefde'
🕒 8:15 AM - 8:30 AM
Doh Ray Mi Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra
🕒 8:30 AM - 9:00 AM
Binnelanders Uys wil Nicolette ondersteun, maar sy is bitter bang. Ella en Henry plaas druk op LJ om werk te soek en Elise doen iets wat Bonnie in trane laat
🕒 9:00 AM - 9:30 AM
Suidooster Nazeem maak Bridgette woedend, terwyl Gary bekommerd is oor Willie. Mike deel iets met Amanda wat haar onkant vang
WhatsApp Support