Recommended Services
Supported Scripts
LIVE NOW

DSTV: KYKNET NOU!

📁 AFR| DSTV VIP HD/4K

📅 Live & Upcoming Programs

🔴 LIVE NOW
Sokkie Kom Sokkie saam! Wil jy kaalvoet sokkie? Dans in die volmaan? Of rock jy net jou lyfie op enige moontlike manier? Stuur vir ons 'n video met #kykNOUSokkie
🕒 11:00 PM - 12:00 AM
Kuier Jou playlist terwyl jy braai, kuier, dans en lag. #Kuier
🕒 12:00 AM - 1:00 AM
Luisternet Kom luister saam na jou gunsteling Afrikaanse liedjies. Afrikaanse musiek. Lekker musiek. Die hele dag lank. Kom luister net!
🕒 1:00 AM - 5:00 AM
Deurnag! Kom #deurnag saam met ons
🕒 5:00 AM - 6:30 AM
Stiltetyd Gospel musiek, instrumentele treffers en gewyde sang vir 'n salige Sondagoggend voor die kassie
🕒 6:30 AM - 7:00 AM
Speel-Speel Bring die kleinspan en kom #SpeelSpeel saam
🕒 7:00 AM - 10:00 AM
Stiltetyd Gospel musiek, instrumentele treffers en gewyde sang vir 'n salige Sondagoggend voor die kassie
🕒 10:00 AM - 12:00 PM
Goue Oues Ouer classics songs, van Anneli van Rooyen na Theuns Jordaan, met 'n ABBA song in die mix - daai mixed tape wat jou ouers gespeel het toe julle see toe gery het
🕒 12:00 PM - 1:00 PM
Nagasaki Peace Concert Die Kaapse Filharmoniese Orkes bied die Nagasaki Vredeskonsert aan met gaskunstenaars soos Hanneli Rupert en die Nuwe Apostoliese Kerkkoor. Die dirigent is die bekende Owain Arwel Hughes
🕒 1:00 PM - 2:00 PM
Vuurwarm Al die nuutste en beste musiekvideo's van jou gunsteling kunstenaars bymekaar
🕒 2:00 PM - 2:30 PM
Instrumentaal Al jou gunsteling instrumentele musiek by mekaar. Trevor Nasser, CH2 en Rocco de Villiers is almal op die spyskaart
🕒 2:30 PM - 3:00 PM
Vuurwarm Al die nuutste en beste musiekvideo's van jou gunsteling kunstenaars bymekaar
WhatsApp Support